background image

nader aan God


Die mens is 'n geestelike wese. Soms vra ons ernstige vrae oor God. Jy wil weet waar om te soek. Elke mens het 'n vakuum in sy hart wat prestasie, geld of verhoudings nie kan vul nie. Daar breek 'n tyd aan wanneer dit nodig word om Hom te soek.


God is Gees. Hy is oral.

God het die mens na Sy beeld gemaak.

Die wat Hom aanroep, sal nie teleurgesteld wees nie.

Hy openbaar homself deur die Bybel.

Jy kan Hom ken.

bybel waarheid

In die wêreld sal julle dit moeilik hê, maar hou moed: Ek het die wêreld klaar oorwin.

Johannes 16:33

woord wolk