background image

rou


Om 'n geliefde aan die dood af te staan is baie swaar. Die wat agter bly se lewens verander vir altyd. Die tyd na die afsterwe word oorheers deur besluite wat geneem moet word. Hartseer en skok oorweldig die treurendes.


Die Bybel gee riglyne oor rou. Die dood voel donker en sonder hoop, maar God is lig en daar is geen duisternis in Hom nie. Gun jouself genoeg tyd om te treur. Vermy oorhaastige besluite.

rou

Vir die Here is die dood van sy troue dienaars geen geringe saak nie.

Ps 116:15

woord wolk