inligting
kind ℓ spel ℓ ouer
rou
vroue
nader tot God
kontak ons
vroue
As vrou wil jy voluit lewe. Soms is dit moeilik. Ons kry probleme:
na trauma
wanneer verwagtings misluk
as jou leefstyl verkeerd is
jy mishandel of afgebreek word
jou denke selfvernietigend is
God het eers die man en toe die vrou geskep. Hy was tevrede met haar.
Wees my genadig, o God! Wees my genadig,want by U soek ek skuiling. Onder U vleuels sal ek skuil tot die bedreiging verby is.
Ps 57:2